Added: Jul 7, 2008

From: philipliebenberg

Duration: 10:0

Afrikaanse preek. Philip Liebenberg. Gay kerk. Die Kapel, Melville, Johannesburg. Johannes sien op Patmos vir Christus tussen die kandelaars beweeg. Hierdie kandelaars is Sy Kerk op aarde. God se kinders het 'n staankrag wat niks met die ekonomie of mag te doene het nie. Mugabe stoei om sy broek aan sy troon vasgespeld te hou terwyl dit getuig van die futiliteit van pogings om jou identiteit en sterkte in die aardse sfeer te vind.

Channel: Nonprofit

Tags: ekonomie  gay  jesus  kerk  liebenberg  mag  mugabe  openbaring  philip  politiek 


Rating: ( ratings)    Views: 29    Comments: 0